Meld

korrupsie

aan

Duduzane Zuma hoor dán sy lot

Die staat en verdedigingspan van Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag hul slotbetoë in die Randburgse landdroshof gelewer in die vervolgingsaak vir sowel strafbare manslag as roekelose en nalatige bestuur. Die verdediging het volgehou...

AfriForum sluit sy deel in Ford Kuga-saak af

AfriForum sluit sy deel in Ford Kuga-saak af

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat hy en sy span hulle aan die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy onttrek. Jimmy is in Desember 2015 oorlede nadat die Ford Kuga wat hy bestuur het aan die brand...

Amerikaanse deskundige getuig in Ford Kuga-saak

Die saak tussen die Jimmy-familie en die Ford-motormaatskappy is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verskyn vandeesweek namens die Jimmy-gesin in die hof in die geregtelike doodsondersoek...

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN