Meld

korrupsie

aan

Cyril Ramaphosa weerspreek homself

Cyril Ramaphosa weerspreek homself

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag bekend gemaak dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa AfriForum se gesamentlike hofaansoek in die Konstitusionele Hof teenstaan. Dít volg nadat AfriForum, die Quaker Vredesentrum en die F.W. de Klerk Stigting op 8 Junie...

AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend

AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend

AfriForum het  tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het  strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta,...

AfriForum dien klagtes van wanbesteding by OB in

AfriForum dien klagtes van wanbesteding by OB in

AfriForum het vandag ’n klag by die kantoor van adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), ingedien nadat dit aan die lig gekom het dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) R8,6 miljoen uit sy begroting aan motors vir pres. Jacob Zuma se vyf vroue spandeer...

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN