Meld
korrupsie
aan
AfriForum kla binnekort departemente vir miljarde rande se wanbesteding aan
Die burgerregte-organisasie gaan binnekort verskeie nasionale staatsdepartemente strafregtelik aankla vir beweerde wanbesteding van meer as R16 miljard gedurende die 2015/2016 geldjaar. AfriForum het pas ’n omvattende verslag bekend gemaak waarin die wanbesteding...
AfriForum moedig staatsamptenare aan om korrupsie te rapporteer
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarmee staatsamptenare aangemoedig word om enige korrupsie verwante klagtes by sy teenkorrupsie-eenheid aan te meld. AfriForum het ook hierdie week ’n...
Cyril Ramaphosa weerspreek homself
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag bekend gemaak dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa AfriForum se gesamentlike hofaansoek in die Konstitusionele Hof teenstaan. Dít volg nadat AfriForum, die Quaker Vredesentrum en die F.W. de Klerk Stigting op 8 Junie...
Organisasies verenig: Adjunkpresident moet ’n kommissie van ondersoek instel
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre en die FW de Klerk Stigting het vandag ’n aansoek in die Konstitusionele Hof gebring om Cyril Ramaphosa, Suid-Afrika se adjunkpresident, te gelas om ’n...
AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend
AfriForum het tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta,...
Verslag oor die kaping van die strafregstelsel vrygestel
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Volgens die verslag, saamgestel deur Paul O’Sullivan, het president Jacob Zuma beheer oor die...
AfriForum dien strafregtelike klagtes teen pres. Jacob Zuma en ander hoë staatsamptenare in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare...
AfriForum verwelkom NVG-besluit om klagtes teen Gordhan terug te trek
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om die klagtes teen Pravin Gordhan, minister van finansies, terug te trek. Monique Taute, hoof van AfriForum se teenkorrupsie-eenheid, sê dit is egter...
AfriForum se teenkorrupsie-eenheid en Paul O’Sullivan maak korrupte handelinge van hoëprofielstaatsamptenare bekend
AfriForum het vandag sy teenkorrupsie-eenheid in samewerking met Paul O’Sullivan, forensiese speurder en gesertifiseerde bedrogondersoeker, tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. Die burgerregte-organisasie is dit lank reeds eens dat sistemiese...
AfriForum dien klagtes van wanbesteding by OB in
AfriForum het vandag ’n klag by die kantoor van adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), ingedien nadat dit aan die lig gekom het dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) R8,6 miljoen uit sy begroting aan motors vir pres. Jacob Zuma se vyf vroue spandeer...
AfriForum dien klagtes in weens R967 miljoen-wanbesteding deur KwaZulu-Natal-departement
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen dr. Sifiso Mtshali, hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie...
AfriForum dien klagtes in weens R164 miljoen-wanbesteding deur Oos-Kaapse departement
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Mahlubandile Qwase, voormalige hoof van die Oos-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die...