Meld
korrupsie
aan
NGV skend Grondwet: AfriForum gaan gesondheidsdepartemente vir wanbesteding van R5,8 miljard aankla
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie ’n omvattende verslag bekendgestel oor hoekom die inwerkingstelling van nasionale gesondheidsversekering (NGV) in Suid-Afrika ongrondwetlik sal wees. Die verslag verduidelik verder waarom die impakstudie waarop NGV...
AfriForum dien strafregtelike klagtes teen Fikile Mbalula in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes van geldwassery en korrupsie teen Fikile Mbalula, voormalige minister van sport, by die Brooklyn-polisiestasie ingedien. Dit volg nadat Sedgars Sport, ’n sportprodukteverskaffer, na bewering tussen R300 000 en R680 000 in...
AfriForum dien strafregtelike klagtes teen burgemeester van Mogalakwena-munisipaliteit in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen sowel Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, as Charles Malema, hoof- finansiële beampte van dié munisipaliteit, by die Mokopane-polisiestasie in Potgietersrus ingedien. Dít volg...
AfriForum dien korrupsieklagtes teen Shaun Abrahams in
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag klagtes van korrupsie, bedrog, diefstal, afpersing en vervalsing teen Shaun Abrahams, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), en ses ander toplede van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ingedien. “Dít...
Net om Shaun Abrahams span ál nouer
Deur Alet Rademeyer Die net span al nouer rondom adv. Shaun Abrahams, nasionale direkteur van openbare vervolgings (NDOV). Die burgerregte-organisasie AfriForum en genl. Johan Booysen, voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, wat vermoedelik onregmatig deur...
AfriForum veroordeel presidensie se besluit om voort te gaan met oordadige inhuldigingseremonie
AfriForum veroordeel die presidensie se besluit om voort te gaan met vandag se oordadige inhuldigingseremonie ten sterkste. Ten spyte van die presidensie se versekerings dat belastingbetalers R100 miljoen minder gaan moet opdok, in vergelyking met die vorige...
AfriForum loods #StopDieBus-veldtog teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging op munisipale onkoste
Vanjaar se presidensiële inhuldiging gaan nie slegs die grootste en duurste in Suid-Afrikaanse geskiedenis wees nie – die presidensie het boonop aangekondig dat munisipaliteite vanuit elk van die nege provinsies 2 000 mense (altesaam 18 000 mense) op eie onkoste na...
#StopDieBus-veldtog: AfriForum oorhandig protesbriewe in Pretoria teen aanry van mense na presidensiële inhuldiging
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die nasionale departement van samewerkende...
Klagtes teen provinsiale gesondheidsdepartemente oor meer as R10 miljard se verkwisting
AfriForum het sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor vandag van stapel gestuur. As deel van dié veldtog sal die burgerregte-organisasie in die volgende week al nege provinsies besoek, waartydens strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1)...
Zuma moet vervolg word
AfriForum verwelkom die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se aankondiging om president Jacob Zuma as staatspresident te herroep en voeg by dat die organisasie sy pogings gaan verskerp om toe te sien dat Zuma vervolg word. ’n Veldtog sal eersdaags in dié...
OB ondersoek Mbalula se Dubai-reis op AfriForum se versoek
AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op versoek van dié burgerregtewaghond besluit het om ’n ondersoek te loods aangaande die befondsing van ’n reis van Fikile Mbalula, voormalige...
AfriForum-verslag toon wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente
AfriForum het vandag as deel van sy nasionale fluitjieblaserveldtog ’n verslag bekend gestel wat die totale opgelope wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente tydens die 2015/2016-finansiële jaar blootlê. Die...