Moordsaak van voormalige Rwandese intelligensiehoof na NVG terugverwys

https://www.youtube.com/watch?v=s3uVxj7ZbvA

 

“Hierdie uitspraak stuur ’n boodskap aan die polisie en die NVG dat hulle nie kan nalaat om misdadigers te vervolg bloot omdat hulle politieke verbintenisse het nie. Ons hoop dat die NVG nou hul wetlike verpligting sal nakom om hierdie verdagtes tot die volle omvang van die reg te vervolg.”

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gee volledig terugvoer nadat hy vandag in die Randburgse landdroshof verskyn het in die informele geregtelike ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van Rwanda.

Similar Posts