Gerrie Nel en AfriForum maak eerste privaat vervolging bekend

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kondig more aan wie AfriForum eerste gaan privaat vervolg.

Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dat die voorgenome privaat vervolging ‘n baie duidelike boodskap moet uitstuur dat niemand bo die reg verhewe is nie.

Datum:            Dinsdag, 17 Oktober 2017

Tyd:                 11:00

Plek:              Volg ons regstreeks op AfriForum se Facebook-blad

Similar Posts