Jun 8, 2017 | Staatskaping, Suksesse
Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre en die FW de Klerk Stigting het vandag ’n aansoek in die Konstitusionele Hof gebring om Cyril Ramaphosa, Suid-Afrika se adjunkpresident, te gelas om ’n kommissie van ondersoek in te stel om bewerings van...
Des 1, 2016 | Staatskaping, Suksesse
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Volgens die verslag, saamgestel deur Paul O’Sullivan, het president Jacob Zuma beheer oor die...
Nov 4, 2016 | Korrupsie, Suksesse
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings. Dit volg na die voormalige openbare...
Okt 19, 2016 | Korrupsie, Suksesse
AfriForum het vandag sy teenkorrupsie-eenheid in samewerking met Paul O’Sullivan, forensiese speurder en gesertifiseerde bedrogondersoeker, tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. Die burgerregte-organisasie is dit lank reeds eens dat sistemiese...
Apr 18, 2016 | Suksesse, Wanbesteding
AfriForum se nasionale veldtog oor die wanbesteding van belastinggeld, “Genoeg is Genoeg”, is vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. As deel van dié veldtog gaan AfriForum oor die volgende twee weke agt provinsies besoek waartydens...