Duduzane Zuma staar klag van strafbare manslag in Maart in die gesig ná AfriForum ingryp

Duduzane Zuma staar klag van strafbare manslag in Maart in die gesig ná AfriForum ingryp

Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof gehoor dat hy op 26 Maart 2019 voor die hof moet verskyn op twee klagtes van strafbare manslag en een klag van nalatige bestuur. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aanvanklik besluit om nie vir Zuma Jr. in verband met ’n motorongeluk op 1 Februarie 2014…

Strafregstelsel laat 3-jarige verkragtingslagoffer in die steek: AfriForum vervolg

Strafregstelsel laat 3-jarige verkragtingslagoffer in die steek: AfriForum vervolg

AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, ’n man privaat gaan vervolg wat sy driejarige kleindogter verkrag het. Privaat vervolging word ingestel omdat die strafregstelsel die slagoffer in die steek gelaat het. Die verkragting en/of seksuele aanranding het in die huis van die slagoffer se…

Adv. Gerrie Nel staan gereed om bekende politieke partyleier te vervolg

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, gaan Julius Malema en sy medebeskuldigdes privaat vir bedrog en tenderkorrupsie vervolg, sou die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie toegee aan AfriForum se eis dat die saak teen Malema, rakende die destydse korrupte bedrywighede van die maatskappy On-Point Engineering in Limpopo, heringestel word nie. On-Point, waarby Malema…

Ons veg terug!

Ons veg terug!

AfriForum gaan George Bizos se seun privaat vervolg Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die seun van George Bizos, die wêreldberoemde menseregteadvokaat, privaat gaan vervolg. Dit volg nadat Alexis Bizos sy vrou, Monique van Oosterhout, aangerand het en die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) geweier het om hom te vervolg. AfriForum sal privaat vervolging instel…

AfriForum loods Vervolg Zuma-veldtog

AfriForum het vandag sy Vervolg Zuma-veldtog van stapel gestuur. Die burgerregte-organisasie het as deel van hierdie veldtog ’n petisie ter ondersteuning van die vervolging van Jacob Zuma geloods. Die doel van dié petisie is om druk op die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te plaas om Zuma strafregtelik te vervolg. “Die kultuur van straffeloosheid wat heers –…

Gerrie Nel en AfriForum gaan Nomgcobo Jiba privaat vervolg

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat AfriForum met regstappe begin het om adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en tans adjunkdirekteur van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), op strafregtelike klagtes van bedrog en meineed privaat te vervolg. Nel en AfriForum tree in die saak teen Jiba op namens genl.maj….

Gerrie Nel en AfriForum gaan Duduzane Zuma privaat vervolg

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat AfriForum met regstappe begin het om Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, privaat op ’n strafregtelike klag van strafbare manslag te vervolg. Die vervolging hou verband met ’n motorongeluk wat op 1 Februarie 2014 op die M1-snelweg in Gauteng deur Zuma…

Gerrie Nel en AfriForum maak eerste privaat vervolging bekend

Gerrie Nel en AfriForum maak eerste privaat vervolging bekend

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kondig more aan wie AfriForum eerste gaan privaat vervolg. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dat die voorgenome privaat vervolging ‘n baie duidelike boodskap moet uitstuur dat niemand bo die reg verhewe is nie. Datum:            Dinsdag, 17 Oktober 2017 Tyd:                 11:00 Plek:       …

End of content

End of content