Thandi Modise se hofverskyning tot Julie uitgestel

Thandi Modise, voormalige voorsitter van die nasionale raad van provinsies en tans speaker vir die nasionale raad, sou vandag vir die eerste keer in die Potchefstroomse streekshof verskyn op aanklagtes van dieremishandeling. Haar regspan het egter aangevoer dat sy...

Thandi Modise-verhoor gereed vir privaat vervolging

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Thandi Modise, voorsitter van die nasionale raad van provinsies, gedagvaar om op 21 Junie 2019 in die Potchefstroomse streekhof op aanklagtes van dieremishandeling te verskyn. Dít volg nadat die privaatvervolgingseenheid...

Getuies in Thandi Modise-saak weer op 6 Mei in hof

Bejani Chauke, raadgewer van pres. Cyril Ramaphosa, en kapt. Tebogo Mokolobate, het vandag hul opwagting by die Potchefstroomse landdroshof gemaak in AfriForum en die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se privaat vervolging-saak teen Thandi Modise, voorsitter...

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN