Apr 27, 2016 | Wanbesteding
Monique-Taute-Genoeg-is-Genoeg-veldtog-Klankgreep AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Mahlubandile Qwase, voormalige hoof van die Oos-Kaapse departement van...
Apr 26, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Gugulethu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se...
Apr 25, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – strafregtelike klagtes ingedien teen Nthimotse Mokhes, hoof van die Vrystaatse departement van menslike nedersettings, en Ramathe Stanley Malope, hoof van die...
Apr 21, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen dr. Andrew Thabo Lekalakala, hoof van die Noordwes se departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die...
Apr 20, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en mnr. MC Matthews, rekenpligtige beampte van...
Apr 19, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy veldtog, Genoeg is Genoeg, wat op Maandag, 18 April afgeskop het, ’n klag teen mnr. Richard Mnisi, voormalige hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid, ingedien nadat die organisasie die departement se jaarverslae ontleed...