Okt 21, 2019 | Korrupsie, Wanbesteding
AfriForum het vandag talle protesbriewe van inwoners regoor die land teen die president se versoek – dat munisipaliteite landwyd 18 000 mense na die presidensiële inhuldiging in Pretoria op 25 Mei 2019 moet aanry – by die nasionale departement van samewerkende...
Nov 5, 2018 | Nuus, Veldtogte, Wanbesteding
AfriForum het sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor vandag van stapel gestuur. As deel van dié veldtog sal die burgerregte-organisasie in die volgende week al nege provinsies besoek, waartydens strafregtelike klagtes ingevolge Artikel 86(1)...
Okt 24, 2017 | Nuus, Wanbesteding
AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op versoek van dié burgerregtewaghond besluit het om ’n ondersoek te loods aangaande die befondsing van ’n reis van Fikile Mbalula, voormalige...
Okt 8, 2017 | Nuus, Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy nasionale fluitjieblaserveldtog ’n verslag bekend gestel wat die totale opgelope wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente tydens die 2015/2016-finansiële jaar blootlê. Die nasionale departemente van vervoer; water en...
Mei 26, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag ’n klag by die kantoor van adv. Thuli Madonsela, die openbare beskermer (OB), ingedien nadat dit aan die lig gekom het dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) R8,6 miljoen uit sy begroting aan motors vir pres. Jacob Zuma se vyf vroue spandeer...
Apr 28, 2016 | Wanbesteding
Monique-Taute-Genoeg-is-Genoeg-veldtog-Klankgreep AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen dr. Sifiso Mtshali, hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid....