Apr 21, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen dr. Andrew Thabo Lekalakala, hoof van die Noordwes se departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die...
Apr 20, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en mnr. MC Matthews, rekenpligtige beampte van...
Apr 19, 2016 | Wanbesteding
AfriForum het vandag as deel van sy veldtog, Genoeg is Genoeg, wat op Maandag, 18 April afgeskop het, ’n klag teen mnr. Richard Mnisi, voormalige hoof van Mpumalanga se departement van gesondheid, ingedien nadat die organisasie die departement se jaarverslae ontleed...
Apr 18, 2016 | Suksesse, Wanbesteding
AfriForum se nasionale veldtog oor die wanbesteding van belastinggeld, “Genoeg is Genoeg”, is vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. As deel van dié veldtog gaan AfriForum oor die volgende twee weke agt provinsies besoek waartydens...
Feb 23, 2016 | Wanbesteding
Inkomstebelasting het 36,45% van die totale begroting vir die 2015/2016-begrotingsjaar beloop. AfriForum het die gekonsolideerde algemene verslag oor die nasionale en provinsiale oudituitkomste vir die 2014/2015 finansiële jaar asook die beloftes wat die regering...
Feb 3, 2016 | Wanbesteding
Die voormalige president van die VSA, FD Roosevelt, het gesê dat belasting soos ledegeld is wat landsburgers betaal vir die voorregte wat ons ontvang as gevolg van ons lidmaatskap aan ʼn georganiseerde samelewing. In Suid-Afrika trek lede egter aan die kortste ent,...