| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes teen pres. Jacob Zuma en ander hoë staatsamptenare in

  AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings. Dit volg na die voormalige openbare beskermer, adv. Thuli Madonsela, se staatskapingsverslag Woensdag bekendgemaak is.  “Die staatskapingverslag dien as prima facie-bewys dat die…

AfriForum verwelkom NVG-besluit om klagtes teen Gordhan terug te trek
|

AfriForum verwelkom NVG-besluit om klagtes teen Gordhan terug te trek

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om die klagtes teen Pravin Gordhan, minister van finansies, terug te trek. Monique Taute, hoof van AfriForum se teenkorrupsie-eenheid, sê dit is egter betreurenswaardig dat dit die druk en ingryping van die burgerlike samelewing geëis het om tot op dié punt te kom. Taute…

| |

AfriForum se teenkorrupsie-eenheid en Paul O’Sullivan maak korrupte handelinge van hoëprofielstaatsamptenare bekend

AfriForum het vandag sy teenkorrupsie-eenheid in samewerking met Paul O’Sullivan, forensiese speurder en gesertifiseerde bedrogondersoeker, tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. Die burgerregte-organisasie is dit lank reeds eens dat sistemiese korrupsie enige land op sy knieë kan dwing, en het daarom besluit om van die geleentheid gebruik te maak om te wys hoe die…

AfriForum dien klagtes in weens R967 miljoen-wanbesteding deur KwaZulu-Natal-departement
|

AfriForum dien klagtes in weens R967 miljoen-wanbesteding deur KwaZulu-Natal-departement

AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen dr. Sifiso Mtshali, hoof van KwaZulu-Natal se departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se jaarverslag ontleed het en gevind het dat Mtshali ingevolge artikel 86(1) van die…

AfriForum dien klagtes in weens R164 miljoen-wanbesteding deur Oos-Kaapse departement
|

AfriForum dien klagtes in weens R164 miljoen-wanbesteding deur Oos-Kaapse departement

AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Mahlubandile Qwase, voormalige hoof van die Oos-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se jaarverslag ontleed het en gevind het dat Qwase ingevolge artikel 86(1) van die…

AfriForum dien klagtes in weens R92 miljoen-wanbesteding deur Noord-Kaapse departement
|

AfriForum dien klagtes in weens R92 miljoen-wanbesteding deur Noord-Kaapse departement

AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Gugulethu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se jaarverslag ontleed het en gevind het dat Motlaopane ingevolge artikel 86(1) van die Wet…

AfriForum dien klagtes in weens R1,57 miljard-wanbesteding deur Vrystaatse departement
|

AfriForum dien klagtes in weens R1,57 miljard-wanbesteding deur Vrystaatse departement

AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – strafregtelike klagtes ingedien teen Nthimotse Mokhes, hoof van die Vrystaatse departement van menslike nedersettings, en Ramathe Stanley Malope, hoof van die Vrystaatse departement van onderwys. Dít volg nadat die organisasie die departemente se jaarverslae ontleed het…

AfriForum dien klagtes in weens R283 miljoen-wanbesteding deur Noordwes-departement
|

AfriForum dien klagtes in weens R283 miljoen-wanbesteding deur Noordwes-departement

AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen dr. Andrew Thabo Lekalakala, hoof van die Noordwes se departement van gesondheid. Dít volg nadat die organisasie die departement se jaarverslag ontleed het en gevind het dat Lekalakala ingevolge artikel 86(1)…

|

AfriForum dien klagtes in weens R1,11 miljard-wanbesteding deur Limpopo-departement

  AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Sipho Kababa, hoof van Limpopo se departement van gesondheid, en mnr. MC Matthews, rekenpligtige beampte van Limpopo se departement van onderwys. Dít volg nadat die organisasie die ouditeur-generaal (OG) se…

End of content

End of content