AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend
|

AfriForum stel sy teenkorrupsie-eenheid bekend

AfriForum het  tydens ’n mediakonferensie in Centurion ’n verslag rakende die beweerde kaping van die strafregstelsel, getiteld ‘Joining the Dots’, vrygestel. Lees die verslag hier AfriForum het  strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings….

| |

AfriForum dien strafregtelike klagtes teen pres. Jacob Zuma en ander hoë staatsamptenare in

  AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen pres. Jacob Zuma, Ajay Gupta, Tegeta en Eskom se raad, asook teen Mosebenzi Zwane, minister van minerale bronne, en Lynne Brown, minister van openbare ondernemings. Dit volg na die voormalige openbare beskermer, adv. Thuli Madonsela, se staatskapingsverslag Woensdag bekendgemaak is.  “Die staatskapingverslag dien as prima facie-bewys dat die…

AfriForum verwelkom NVG-besluit om klagtes teen Gordhan terug te trek
|

AfriForum verwelkom NVG-besluit om klagtes teen Gordhan terug te trek

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om die klagtes teen Pravin Gordhan, minister van finansies, terug te trek. Monique Taute, hoof van AfriForum se teenkorrupsie-eenheid, sê dit is egter betreurenswaardig dat dit die druk en ingryping van die burgerlike samelewing geëis het om tot op dié punt te kom. Taute…

| |

AfriForum se teenkorrupsie-eenheid en Paul O’Sullivan maak korrupte handelinge van hoëprofielstaatsamptenare bekend

AfriForum het vandag sy teenkorrupsie-eenheid in samewerking met Paul O’Sullivan, forensiese speurder en gesertifiseerde bedrogondersoeker, tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. Die burgerregte-organisasie is dit lank reeds eens dat sistemiese korrupsie enige land op sy knieë kan dwing, en het daarom besluit om van die geleentheid gebruik te maak om te wys hoe die…

End of content

End of content