Apr 19, 2018 | Privaat Vervolging
Die burgerregte-organisasie AfriForum sal Julius Malema en die EFF moontlik bankrot moet laat verklaar in ’n poging om regskostes te verhaal wat deur Malema en die EFF aan AfriForum verskuldig is. Dít volg nadat die balju op 9 November 2018 slegs bates ter waarde van...
Apr 18, 2018 | Privaat Vervolging
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, gaan Julius Malema en sy medebeskuldigdes privaat vir bedrog en tenderkorrupsie vervolg, sou die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie toegee aan AfriForum se eis dat die saak teen Malema, rakende die...