Ons veg terug!

Ons veg terug!

AfriForum gaan George Bizos se seun privaat vervolg Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hulle die seun van George Bizos, die wêreldberoemde menseregteadvokaat, privaat gaan vervolg. Dit volg nadat Alexis Bizos sy vrou, Monique van...
Zuma moet vervolg word

Zuma moet vervolg word

AfriForum verwelkom die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) se aankondiging om president Jacob Zuma as staatspresident te herroep en voeg by dat die organisasie sy pogings gaan verskerp om toe te sien dat Zuma vervolg word. ’n Veldtog sal eersdaags in dié...
AfriForum loods Vervolg Zuma-veldtog

AfriForum loods Vervolg Zuma-veldtog

AfriForum het vandag sy Vervolg Zuma-veldtog van stapel gestuur. Die burgerregte-organisasie het as deel van hierdie veldtog ’n petisie ter ondersteuning van die vervolging van Jacob Zuma geloods. Die doel van dié petisie is om druk op die Nasionale Vervolgingsgesag...

TEKEN IN

Ons nuusbrief is maandeliks.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

SLUIT AAN