OB ondersoek Mbalula se Dubai-reis op AfriForum se versoek
|

OB ondersoek Mbalula se Dubai-reis op AfriForum se versoek

AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op versoek van dié burgerregtewaghond besluit het om ’n ondersoek te loods aangaande die befondsing van ’n reis van Fikile Mbalula, voormalige minister van sport en ontspanning. Dié ondersoek sal gedoen word in ooreenstemming met die…

Gerrie Nel en AfriForum gaan Duduzane Zuma privaat vervolg

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat AfriForum met regstappe begin het om Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, privaat op ’n strafregtelike klag van strafbare manslag te vervolg. Die vervolging hou verband met ’n motorongeluk wat op 1 Februarie 2014 op die M1-snelweg in Gauteng deur Zuma…

Gerrie Nel en AfriForum maak eerste privaat vervolging bekend

Gerrie Nel en AfriForum maak eerste privaat vervolging bekend

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kondig more aan wie AfriForum eerste gaan privaat vervolg. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê dat die voorgenome privaat vervolging ‘n baie duidelike boodskap moet uitstuur dat niemand bo die reg verhewe is nie. Datum:            Dinsdag, 17 Oktober 2017 Tyd:                 11:00 Plek:       …

AfriForum-verslag toon wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente
|

AfriForum-verslag toon wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente

AfriForum het vandag as deel van sy nasionale fluitjieblaserveldtog ’n verslag bekend gestel wat die totale opgelope wanbesteding van R16 miljard deur nasionale departemente tydens die 2015/2016-finansiële jaar blootlê. Die nasionale departemente van vervoer; water en sanitasie (DWS) en basiese onderwys is die grootste oortreders wat gesamentlik vir die wanbesteding van bykans R9 miljard verantwoordelik…

AfriForum kla binnekort departemente vir miljarde rande se wanbesteding aan
|

AfriForum kla binnekort departemente vir miljarde rande se wanbesteding aan

Die burgerregte-organisasie gaan binnekort verskeie nasionale staatsdepartemente strafregtelik aankla vir beweerde wanbesteding van meer as R16 miljard gedurende die 2015/2016 geldjaar. AfriForum het pas ’n omvattende verslag bekend gemaak waarin die wanbesteding uiteengesit is. Die grootste sondebokke is die departemente van vervoer, water en sanitasie en basiese onderwys. Dié drie is gesamentlik vir wanbesteding van…

AfriForum moedig staatsamptenare aan om korrupsie te rapporteer
|

AfriForum moedig staatsamptenare aan om korrupsie te rapporteer

Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur waarmee staatsamptenare aangemoedig word om enige korrupsie verwante klagtes by sy teenkorrupsie-eenheid aan te meld. AfriForum het ook hierdie week ’n nuwe webtuiste (www.stopkorrupsie.co.za) geloods waar korrupsie aangemeld kan word. “Korrupsie is ’n ernstige bedreiging vir ons land se toekoms en het dus ’n uitwerking…

End of content

End of content