Gabriella Engels en AfriForum bring hofaansoek teen Mugabe en minister

Gabriella Engels en AfriForum bring hofaansoek teen Mugabe en minister

AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Noord-Gautengse hoë hof ingedien waarin die hof gevra word om mev. Maite Nkoana-Mashabane, die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan die Zimbabwiese presidentsvrou, mev. Grace Mugabe, toe te staan, ter syde te stel. Volgens die eedsverklaring van mej. Gabriella Engels, wat deur mev….

AfriForum, Engels versus Grace Mugabe: Die laaste woord is nie gespreek nie

AfriForum, Engels versus Grace Mugabe: Die laaste woord is nie gespreek nie

Die burgerregtewaghond AfriForum het kennis geneem van die Suid-Afrikaanse Departement van Internasionale Verhoudinge en Samewerking se verlening van diplomatieke immuniteit aan die Zimbabwiese presidentsvrou, mev. Grace Mugabe, nadat sy mej. Gabriella Engels verlede week na bewering in ’n hotel in Sandton aangerand het. “Die vertrek van mev. Mugabe terug na Zimbabwe en die verlening van…

Adv. Nel, AfriForum staan Mugabe-slagoffer by

  Die burgerregte-waghond AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van dié organisasie se privaat vervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle mej. Gabriella Engels gaan bystaan om toe te sien dat geregtigheid geskied met die aanrandingsklag wat mej. Engels teen mev. Grace Mugabe, die Zimbabwiese presidentsvrou, ingedien het. Dié hulp behels onder meer…

End of content

End of content