AfriForum verwelkom NVG-besluit om klagtes teen Gordhan terug te trek
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die besluit van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) om die klagtes teen Pravin Gordhan, minister van finansies, terug te trek. Monique Taute, hoof van AfriForum se teenkorrupsie-eenheid, sê dit is egter betreurenswaardig dat dit die druk en ingryping van die burgerlike samelewing geëis het om tot op dié punt te kom. Taute…