Verslag van ouditeur-generaal toon wanbesteding van belastinggeld
|

Verslag van ouditeur-generaal toon wanbesteding van belastinggeld

Inkomstebelasting het 36,45% van die totale begroting vir die 2015/2016-begrotingsjaar beloop. AfriForum het die gekonsolideerde algemene verslag oor die nasionale en provinsiale oudituitkomste vir die 2014/2015 finansiële jaar asook die beloftes wat die regering tydens die 2015-begrotingsrede gemaak het, ondersoek om vas te stel of belastingbetalers waarde vir hulle belastinggeld gekry het. Dit is duidelik…

AfriForum loods petisie teen wanbesteding van belastinggeld
| |

AfriForum loods petisie teen wanbesteding van belastinggeld

AfriForum het ’n omvattende veldtog, #waarvoorbetaalons?, van stapel gestuur om die regering verantwoordbaar te hou vir die wanbesteding van toegedeelde belastinggeld. As deel van dié veldtog word lede van die publiek gevra om hulle name by die amptelike brief te voeg wat AfriForum by die nasionale tesourie wil indien. Dié brief sal aan mnr. Pravin…

Belasting skiet deur die dak, maar staatsdiens bly uiters swak
|

Belasting skiet deur die dak, maar staatsdiens bly uiters swak

Die voormalige president van die VSA, FD Roosevelt, het gesê dat belasting soos ledegeld is wat landsburgers betaal vir die voorregte wat ons ontvang as gevolg van ons lidmaatskap aan ʼn georganiseerde samelewing. In Suid-Afrika trek lede egter aan die kortste ent, aangesien ledegeld aanhou styg terwyl ons samelewing lankal nie meer as georganiseerd beskryf…

Waarvoor betaal ons?
|

Waarvoor betaal ons?

AfriForum het ʼn veldtog oor inkomstebelasting van stapel gestuur nadat skokkende statistiek van 2015 aandui dat die regering in die 2015/2016 belastingjaar weereens nie sy verantwoordelikhede nagekom het nie. Dit word al hoe duideliker dat regering misbruik maak van belastingbetalers omdat inkomstebelasting styg terwyl die regering nie sy primêre verpligtinge nakom nie. “Inkomstebelasting het 36,45%…

End of content

End of content